Mense van Gom - Leandra Smit

Mense van Gom - Leandra Smit

$20.00

SKU 591

Liesbet is anders. En ook nie sommer gewoonweg-anders nie. Dis híerdie andersheid wat haar op die kantlyn van die skoollewe hou, wat tant Petra dwing tot terreurspel en haar Ma ‘n hoë muur om die erf laat bou ...

'Mense van Gom' is nie net ‘n verhaal oor ‘n jong meisie se soeke na menswaardigheid en aanvaarding nie, maar ook oor foute wat kleintjies kry, vergifnis, omgee en geloof-in-aksie.

Ouderdomsgroep: Alhoewel 'Mense van Gom' geskik is vir tieners en jongmense, vind dit ook groot byval by volwassenes.

Genre: Fantasie.

Outeur: Leandra Smit

Uitgewer: Christ in Education Ltd

ISBN: 978-0-9876583-0-2

Omslag: Sagteband

 Read more
-
+
wishlist
 
Customer Reviews

Based on 2 reviews Write a review
Preview this product by clicking on the thumbnail below.
Preview